| Country | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781037063282 |
| Format | PaperBack |
| Language | Afrikaans |
| Year of Publication | 2025 |
| Bib. Info | 80p., |
| Categories | Literature |
| Shipping Charges(USD) |
Poems. “Soos wat die meeste mense asemhaal, so gereeld skryf Jak J Brits poesie. Dit is sy asemhaal. Hy skryf oor temas wat waarde het vir ’n jong generasie. Hy word ’n spieel vir die gewonde en gewone mens om in te kyk." Jak de Priester “Hierdie digter is iemand wat iets nuuts en anderster te se het, en telkens ’n treffende manier vind om dit te se.” Franscois Bloemhof